0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound) Price: R174
Discovery Miles 1 740
You Save: R115 (40%)
Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound)

Fanie Viljoen

Series: Kroonsteen leesreeks

 (sign in to rate)
List price R289 Price R174
Sold by
Love2Learn - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 1 740 You Save R115 (40%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship in 1 working day.

Stories vir lekker lees (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees – Vlak 6 (Graad 6).

General

Imprint: Best Books
Country of origin: South Africa
Series: Kroonsteen leesreeks
Release date: August 2012
Authors: Fanie Viljoen
Dimensions: 270 x 210 x 5mm (L x W x T)
Format: Staple bound
ISBN-13: 978-1-77002-906-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Children's Fiction & Fun > Shipping In 24hrs
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Kroonsteen Leesreeks
LSN: 1-77002-906-0
Barcode: 9781770029064

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners