Alet Swart en haar ouers trek na die kusdorpie, Kroongolf. Sy
ontdek 'n geheime kaart in die nuwe huis. Maar waarheen sal die
kaart haar lei? En kan sy vir Vernon vertrou om haar te help? Die
kaart van lank gelede is een van die titels in die KABV
goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is
ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase
(graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en
nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit
die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1
(Graad 4); die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); die
kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel –
Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); die
kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!