0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Ewigheid... Hemel of Hel? (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R15 (17%)
Ewigheid... Hemel of Hel? (Afrikaans, Paperback): Francis Chan, Preston Sprinkle

Ewigheid... Hemel of Hel? (Afrikaans, Paperback)

Francis Chan, Preston Sprinkle

 (sign in to rate)
List price R90 Loot Price R75 Discovery Miles 750 You Save R15 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Hoe kan 'n liefdevolle God mense hel toe laat gaan? Sal mense die geleentheid he om na hulle dood in Jesus te glo en hemel toe te gaan? Met respek vir God se Woord kyk Francis Chan en Preston Sprinkle na die diepste vrae wat mense het oor die ewigheid. Hulle het ook al dieselfde vrae gevra. En net soos ander mense wil hulle ook soms nie in die hel glo nie. Maar hulle beklemtoon: "Ons kan nie bekostig om verkeerd te wees oor die saak nie." Die ewigheid ... hemel of hel? Is nie 'n boek wat se wat mense oor die saak dink nie. Dit gaan oor wat God se. Dit gaan nie oor onpersoonlike teologiese kwessies en argumente om reg te wees nie, maar oor die karakter van God. Die boek word afgerond met 'n bespreking van sewe vrae wat dikwels gevra word. In Die ewigheid ... hemel of hel? Sal lesers saam met die skrywers die waarheid ontdek en ook die moed om dit uit te leef.

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: May 2013
Authors: Francis Chan • Preston Sprinkle
Dimensions: 208 x 138mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 144
ISBN-13: 978-1-4316-0336-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-0336-8
Barcode: 9781431603367

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners