As negentienjarige ryloper in Spanje beland Frank Westerman
toevallig in die dorpie Banyoles, waar ’n opgestopte
“Kalahari-Boesman”, slegs bekend as El Negro, uitgestal word. Sy
indrukke bly hom by – en wanneer hy dekades later weer van El Negro
lees, die keer in ’n Franse koerant, is dit die begin van ’n
ondersoeksreis wat belangrike vrae oor rasopvattings en die
Westerse beskawing na vore bring. Wie was hierdie naamlose man? Wat
se sy opgestopte “museumteenwoordigheid” oor Europese denke oor
slawerny, rassisme en kolonialisme – en bied hy slegs ’n spieel op
’n vergange tyd, of ook op die hede?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!