Books > Earth & environment > Geography > Physical geography > Grasslands, heaths, prairies, tundra
|
Not currently available
Gids Tot Grasse Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R188
Discovery Miles 1 880
You Save: R12
(6%)
|
|
Gids Tot Grasse Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
(1 rating, sign in to rate)
List price R200
Loot Price R188
Discovery Miles 1 880
You Save R12 (6%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Grasse is die belangrikste plant familie op aarde. Hulle is die
eerste plante wat deur mense vir kos aangeplant is en is vandag nog
die belangrikste (mielies, koring, rys, suikerrriet, ens). Gras
speel ook 'n onmisbare ekologiese rol in terme van kos vir diere en
beskerming van die grond teen erosie. Hierdie is die enigste
volkleur identifikasie gids tot die algemene grasse in
Suider-Afrika en sluit onder andere die volgende in: Beskrywings en
illustrasies van die 300 belangrikste grasse in Suider-Afrika; 'n
Maklik bruikbare identifikasie sleutel. Meer as 800 uitstekende
kleurfotos. Dertien kort en volledig geillustreerde inleidende
hoofstukke oor algemene gras inligting soos, wat is gras?, gras en
beweiding, aangeplante weiding, ens. 'n Reeks simbole wat die leser
in staat stel om in een oogopslag sekere inligting oor `n gras te
bekom. 'n Vasvra afdeling om jou kennis te toets.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.