So baie mense is moedeloos omdat hulle nie in staat is om hul lewe reg te ruk nie. Jy kán verander takel
hierdie probleem deur te kyk na die grootste vals aannames wat mense aanhang:
• “Ek moet net . . . meer bid en Bybelverse ken”
• “As ek net . . . my verlede kon verander”
• “Solank ek . . . gesonder eet, fikser word en die regte medikasie kry”
• “Ek moet net . . . meer positief dink”
• “As ek net . . . aanvaarbaar kan wees”
• “As . . . omstandighede net kan verander”
Dié boek gee die oplossing om wel langtermynverandering te bewerkstellig: Herskepping danksy God se
Woord en sy Gees. Elke hoofstuk sluit af met ’n toepaslike gebed en punte vir nadenke.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!