0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > African history

Not currently available

Groep Sonder Grense - Die Rol En Status Van Die Gemengde Bevolking Aan Die Kaap, 1652 - 1795 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R122
Discovery Miles 1 220
You Save: R18 (13%)

Groep Sonder Grense - Die Rol En Status Van Die Gemengde Bevolking Aan Die Kaap, 1652 - 1795 (Afrikaans, Paperback)

H.F. Heese

 (sign in to rate)
List price R140 Loot Price R122 Discovery Miles 1 220 You Save R18 (13%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Groep sonder grense handel oor die rol wat die persone van gemengde Europese, Oosterse en Afrika-herkoms aan die Kaap van Goeie Hoop gespeel het gedurende die tydperk 1652–1795. In hierdie studie word gekyk na die faktore wat die plek en status van 'n persoon van gemengde afkoms in die samelewing bepaal het. Aspekte wat bespreek word is o.a. slawerny en vryheid, fisiese afkoms, die rol van die kerk en ekonomiese welvaart. Groep sonder grense werp ook lig op die verskillende statusgroepe waarin gekleurdes hulle in die 17de en 18de eeue bevind het - slawe, vryswartes, vrygeborenes en burgers. Die proses waardeur nakomelinge van ingevoerde slawe en slavinne in die burgerlike bevolking opgeneem is, word uiteengesit.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: March 2005
Authors: H.F. Heese
Dimensions: 237 x 153 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-1-86919-057-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History > World history > 1750 to 1900
Books > Humanities > History > African history > General
Books > History > African history > General
Books > History > World history > 1750 to 1900
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Promotions
LSN: 1-86919-057-2
Barcode: 9781869190576

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners