Hoe lyk 'n balalaika en wat is ritme? Wie was Robert Schumann? In
die boek se 250 artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme
uit klassieke musiek, jazz en popmusiek sal jy antwoorde op die en
hope ander musiekverwante vrae vind! 'n Noodsaaklike naslaanbron
vir kinders wat lief is vir musiek, met meer as 200
volkleurillustrasies en foto’s, talle notevoorbeelde, ’n register
met ongeveer 1000 terme met verklarings oor die herkoms en
uitspraak daarvan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!