Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works
|
Buy Now
Tweespoor (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R186
Discovery Miles 1 860
|
|
Tweespoor (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R186
Discovery Miles 1 860
Expected to ship within 4 - 17 working days
|
Donate to Against Period Poverty
Total price: R196
Discovery Miles: 1 960
|
In 1920 skilder Paul Klee die olieverf-skildery, Angelus Novus. In
1940 vertolk Walter Benjamin in sy geskrif, “Uber den Begriff der
Geschichte”, dat dit is hoe die engel van die geskiedenis moet lyk:
met oopgesperde vlerke, op die punt om weg te vlieg, kyk hy om. Hy
sien ’n katastrofiese verlede, wil terug, die wrakstukke wat hy
daar sien opruim, maar ’n storm uit die paradys het hom aan die
vlerke beet, waai hom genadeloos die toekoms in. In die eerste
gedeelte van Tweespoor word ’n spesifieke suider-afrikaanse verlede
ontgin, en in die tweede ’n stormagtige eietydse werklikheid.
Benewens die twee spore waarop die bundel kortprosa loop,
veroorsaak die geskiedenis wat ingesement in die psiges van
karakters le, en die opsies wat die hede bied, ’n turbulensie wat
mense in twee rye spore laat loop.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.