WAARSKUWING: Alles wat in hierdie boeke gebeur, is onverantwoordelik,
onveilig en soms onwettig. Moenie dit doen nie.
(En dra ’n helmet.)
Ontmoet vir Dezi en Mieke en die perde van Patatland! Hierdie
splinternuwe reeks perdestories is propvol humor, waaghalsighede,
vreemde karakters en vreemder perde.
Mieke en die skouperde
Is jy reg om te skou? Mieke is nie. Mieke en haar perd, Spook, pas baie
goed bymekaar. Hulle is albei stresballe. En nou is dit skoutyd! Gaan
Mieke die vlegsels, vlaggies, nuwe vriende en ou vyande oorleef? (Dalk.)
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!