Books > Social sciences > Education > Organization & management of education
|
Buy Now
Inleiding tot die onderwysreg (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
Loot Price: R375
Discovery Miles 3 750
You Save: R30
(7%)
|
|
Inleiding tot die onderwysreg (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
(sign in to rate)
List price R405
Loot Price R375
Discovery Miles 3 750
You Save R30 (7%)
Expected to ship within 12 - 15 working days
|
Die arbeidswetgewing wat betrekking het op die onderwysomgewing is
omvattend en dek 'n groot verskeidenheid aspekte waarmee almal
binne hierdie omgewing op een of ander stadium te doen kry. Waar
daar in die verlede moontlik 'n vae begrip van veral wette en
regulasies ten opsigte van diensvoorwaardes by meeste werknemers in
die onderwys teenwoordig was, is dit nou onontbeerlik om 'n basiese
begrip van alle relevante wetgewing en regulasies wat van
toepassing is, te he. Veral onderwysers kan hulle in die
spreekwoordelike mynveld bevind indien hulle nie seker maak dat
hulle oor die basiese kennis van onderwysreg beskik nie. Dit word
gestaaf deur die talle hofsake, dispute, mediasie, dissiplinere
verhore en die dikwels onaangename implikasies daarvan vir
indiwidue (en hul gesinne) wat voortspruit uit aanklagte teen
oortreders in alle sektore van die onderwys. Wetswysigings na
aanleiding van veranderde omstandighede binne die onderwys, lei tot
die behoefte om voortdurend op die hoogte van die implikasies en
toepassing daarvan te wees. Hierdie dringende behoefte geld nie
alleen vir skoolhoofde nie, maar vir elkeen betrokke by onderwys.
Aan die een kant berus die korrekte toepassing en implementering by
die beheerliggaam en die hoof van 'n inrigting, maar aan die
anderkant raak dit die mense wat daar werksaam is. Die skrywers van
hierdie boek het nie alleen 'n deeglike besef van hierdie
noodsaaklike behoefte nie, hulle spreek dit ook baie effektief aan
deur middel van hulle uiters waardevolle ervaring. Hierdie ervaring
spruit voort uit praktiese betrokkenheid by die onderwys asook
deeglike navorsing op die terrein van onderwysreg. Kennis van al
die aspekte wat in hierdie boek aangespreek word, verbeter
ongetwyfeld die kwaliteit van die onderrig- en leerproses in die
klaskamer - 'n broodnodige doelwit om na te streef. Dit skep ook 'n
veiliger omgewing waarbinne elkeen funksioneer. Persoonlik is ek
baie dankbaar vir die bydrae wat deur middel van hierdie handige
handleiding gemaak word tot die uiteindelike kwaliteit van onderwys
in Suid Afrika. Dr. Jopie Breed President: SAOU
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.