0
Your cart

Your cart is empty

Books > Reference & Interdisciplinary > Communication studies > Research methods

Buy Now

Navorsing - 'n Gids vir die beginnernavorser (Afrikaans, Paperback, 1) Loot Price: R472
Discovery Miles 4 720
You Save: R38 (7%)
Navorsing - 'n Gids vir die beginnernavorser (Afrikaans, Paperback, 1): Ina Joubert, Cycil Hartell, Kobus Lombard

Navorsing - 'n Gids vir die beginnernavorser (Afrikaans, Paperback, 1)

Ina Joubert, Cycil Hartell, Kobus Lombard

 (sign in to rate)
List price R510 Loot Price R472 Discovery Miles 4 720 You Save R38 (7%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 11 - 14 working days

Navorsing: 'n Gids vir die beginnernavorser behandel basiese inligting oor navorsing vir beginnernavorsers. Die boek kan ook gebruik word by die onderrig van navorsing. Onderwerpe soos selfbestuur, verhouding met jou studieleier, kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing, asook gemengde navorsingsmetodes word verduidelik met voorbeelde en praktiese benaderings. Daar is ook 'n hoofstuk ingesluit wat die navorser sal help met die aanbieding van navorsingsresultate, soos by konferensies. Akademici vanuit die wye spektrum van die opvoedkundedissipline van verskeie universiteite het 'n bydrae tot die boek gelewer. Die onderskeie uitgangspunte van die skrywers tot die inhoud van hulle hoofstukke dra by tot die sukses van die boek. Die voorwoord is geskryf deur Prof. Irma Eloff, wat 'n nasionaal en internasionaal erkende navorser is. Reeds 50 meesters- en doktorale studente het hulle studies in opvoedkundige sielkunde onder haar leiding voltooi. In 2012 is sy aangewys as een van drie mees invloedryke vroue in sakebestuur in Suid-Afrika, in die kategorie Opvoeding.

General

Imprint: Van Schaik Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: October 2015
Authors: Ina Joubert • Cycil Hartell • Kobus Lombard
Dimensions: 245 x 170 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 480
Edition: 1
ISBN-13: 978-0-627-03291-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Reference & Interdisciplinary > Communication studies > Research methods
Books > Afrikaans > Verwysing
LSN: 0-627-03291-5
Barcode: 9780627032912

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners