0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Geesteswereld (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
You Save: R30 (18%)
Geesteswereld (Afrikaans, Paperback): Isak Burger

Geesteswereld (Afrikaans, Paperback)

Isak Burger

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R140 Discovery Miles 1 400 You Save R30 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Elke mens het deel aan twee werelde: die fisiese we­reld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswereld waarvan 'n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswereld ont­ken, bete­ken beslis nie dat dit nie bestaan nie. In hierdie openbarende titel wys die skrywer le­sers daarop dat die geesteswereld nie geografies be­paal kan word nie. Dis nie 'n wereld op 'n ander plek nie, maar in 'n ander dimensie wat vlak buite die gren­se van die mens se sintuiglike veld van waar­ne­ming le. Hy werp lig op sake soos die realiteit van die geesteswereld en dat God ook die Skepper daarvan is. Hy wei 'n hele afdeling aan engele en die rol wat hulle in ons lewe speel. Hy kyk ook na die onderwerp van Satan en sy demone en die mag wat hulle in die wereld het. En laastens fokus hy op die gelowige en die geesteswereld, 'n oorlogsterrein en lewensarena.

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: May 2006
Authors: Isak Burger
Dimensions: 210 x 147 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 159
ISBN-13: 978-1-77000-224-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-77000-224-3
Barcode: 9781770002241

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners