Books > Humanities > Religion & beliefs > Aspects of religions (non-Christian) > Theology
|
Buy Now
Geskiedenis En Geskrifte - Die Literatuur Van Ou Israel (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R182
Discovery Miles 1 820
Other Buying Options
Seller Price
R268
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Geskiedenis En Geskrifte - Die Literatuur Van Ou Israel (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R182
Discovery Miles 1 820
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Ten spyte daarvan dat die Bybel eeue oud is, lees miljoene mense
wereldwyd uit verskillende taal- en kultuurgroepe dit steeds met
die verwagting om iets daarin te vind wat vir hulle persoonlike en
spirituele lewe van waarde kan wees. Nietemin is die Bybel
oorspronklik bedoel vir mense wat in ’n pre-industriele en
prewetenskaplike wereld geleef het. Hulle huise, stede, plase,
lewensomstandighede, kleding en gebruike het radikaal verskil van
die wat ons vandag ken – wat die vraag laat ontstaan: hoe kan die
reusegaping tussen hierdie antieke tekste en moderne lesers oorbrug
word. Geskiedenis en geskrifte stel hedendaagse lesers aan die
wereld van die ou Nabye-Ooste bekend – vanaf die ou Israeliete se
oorlewingstryd, tot die godsdienstige literatuur wat geskryf is om
hulle die lewe te help hanteer en sin te maak uit gebeure wat hul
lewe beinvloed het – en lei die leser sodoende tot groter begrip en
insig in die verskillende kontekste van die Bybel se
wordingsgeskiedenis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.