Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > Picture storybooks
|
Buy Now
Vat 5! (5-In-1) - 'n Versameling Van Vyf Van Die Coolste Prenteboeke Vol Mossieneste, Krullebolle En Parmantige Haasmoles (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R263
Discovery Miles 2 630
You Save: R17
(6%)
|
|
Vat 5! (5-In-1) - 'n Versameling Van Vyf Van Die Coolste Prenteboeke Vol Mossieneste, Krullebolle En Parmantige Haasmoles (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R280
Loot Price R263
Discovery Miles 2 630
You Save R17 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Hierdie 5-in-1 versamelbundel bestaan uit vyf geillustreerde stories
van vyf baie bekende skrywers. Die bundel sluit die volgende bekende en
geliefde stories in:
Haasmoles - Jaco Jacobs & Maja Sereda
Simon is verveeld. Dit reën al die hele dag lank buite. Maar dan BONS,
BONS, BONS iets teen die trappe op. Twee lang ore verskyn agter sy bed
… en nog twee … en nog twee … Dis weer HAASMOLES!
Parmant - Leon de Villiers & Alzette Prins
Parmant stap deur die bos, maar almal karring aan hom. Meerkat wil sy
keel kielie, Vlakvark wil sy magie krap en Jakkals wil oor sy skubbe
streel. “Nee!” sê Parmant elke keer: “Dit is my lyfie en ek sê: nee,
nee, nee!” Sy ma is sommer baie trots op haar dapper seun wat al die
diere so op hulle plek sit.
Die coolste ouma op aarde - Marita van der Vyver & Zinelda
McDonald
Is jou ouma so cool soos myne? Ontmoet ’n paar fantastiese oumas… Party
oumas hou van rockmusiek of kan jou leer boomblim. Ander oumas laat jou
die lepel aflek as hulle koek bak of kan seerplekke beter soen. Maar
een ding is seker: ’n Regte, egte ouma is altyd hope pret!
Karla Krullebol - Theresa van Baalen & Chris Venter
Karla Kriel met haar krullebol hou glad nie van hare was nie. Sy kam
nie graag haar haarbos nie en maak dit ook nooit vas nie. Karla se ma
is moeg gepraat. Daarom besluit sy Karla hoef nooit weer haar hare te
was of te kam nie. Karla is natuurlik baie in haar noppies! Maar dan
gebeur iets vreesliks …
Prinses Mossienes - Wendy Maartens & Alida Bothma
Vandat die mossies onder die stoepdak nesmaak, sit Dina elke dag vir
hulle en kyk. Sy het die mossies nog nooit sien stry nie. Maar Mamma en
Pappa stry deesdae aanmekaar. Daarom steek Dina vere in haar hare en
sit ’n kroon op haar kop. Dan is sy nie meer Dina nie. Sy is Prinses
Mossienes. En sy vlieg na ’n plek waar alles beter is … ’n Sensitiewe,
verbeeldingryke verhaal oor wat gebeur wanneer ouers skei. Die boek
bevat ook praktiese wenke vir kinders en ouers om die trauma van ’n
egskeiding te hanteer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.