0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Praat Here! Ek Luister (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R84
Discovery Miles 840

Praat Here! Ek Luister (Afrikaans, Paperback)

Jaco Thom

 (sign in to rate)
Loot Price R84 Discovery Miles 840

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Wonderwerke gebeur vandag nog – lees dit en glo dit!

“Die hemel is nét hier, by jou. Dit is binne jou aardse ruimte, jy kan dit net nie met jou sintuie waarneem nie. Tussen die hemel en die aarde is daar nie ’n geografiese grens nie, maar ’n dimensionele grens.” – Dr Isak Burger

Soms maak God die grens tussen hemel en aarde oop sodat mense Sy teenwoordigheid met hulle sintuie kan waarneem. In Hemelstories vertel 100 pastore die ware verhale van sulke wonderwerke. Merkwaardige verhale van doodgewone mense oor wondergenesings, bo-aardse beskerming en ontmoetings met engele.

- Jou geloof sal versterk word wanneer jy lees hoe siek persone gesond word – tot hulle dokters se verstomming

- Jou dankbaarheid oor jou eie seëninge sal toeneem soos jy lees oor mense wat uitkoms op onverwagse plekke en op die perfekte tyd gekry het

- Jou vertroue dat alles vir jou ten goede meewerk, sal groei, want soveel stories getuig van pyn wat in vreugde verander het.

Hierdie stories uit die hemel is vir jou bedoel.

Elkeen van hierdie verhale wys dat God ongelooflike krag het. Hulle openbaar ook hoe hartstogtelik Hy vir mense – vir jou – omgee. FINESSE tydskrif het die verhale versamel, maar dis uit die hemel vir jou gestuur. Spesiaal om jou te troos, aan te moedig en dalk die rede te wees dat jy jou prioriteite verander. Al sien jy nie nou die hemel in jou aardse swaarkry raak nie, sal jy ’n ontmoeting met die Here van wonderwerke in hierdie boek ervaar.

General

Imprint: Carpe Diem Boeke
Country of origin: South Africa
Release date: April 2016
Authors: Jaco Thom
Dimensions: 213 x 137 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-1-4322-0426-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4322-0426-2
Barcode: 9781432204266

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners