|
Books > Law
|
Not currently available
Die Groot Anders-Maak (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R273
Discovery Miles 2 730
|
|
|
Die Groot Anders-Maak (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R273
Discovery Miles 2 730
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Die groot anders-maak (1964) is die tweede deel van Jan Rabie se
reeks prosawerke oor die vroee geskiedenis aan die suidpunt van
Afrika, wat onder die algemene titel Bolandia verskyn het. Die
eerste deel was Eiland voor Afrika (1964), die derde deel Waar jy
sterwe (1966) en die vierde Ark (1977). Toe die eerste wit
trekboere die berge tussen die Boland en die Karoo oorgesteek het
op soek na nuwe weiding vir hul steeds aangroeiende veetroppe, was
dit die begin van die einde vir die onafhanklike leefwyse van die
Khoi-Khoi wat so lank die heersers oor die uitgestrekte vlaktes
was. Aan die hand van die lotgevalle van die Hottentotvrou Keas,
wat die witmense se lewenswyse leer ken en aanvaar het, maar dan
probeer om na haar volk terug te gaan en ontdek dat hulle reeds tot
ondergang gedoem is, teken Jan Rabie in Die groot anders-maak die
sedelike en fisieke verval van 'n trotse ras en eiesoortige
lewensvorm wat nie kon staande bly teen die invloede wat van die
nuwe, Europese, intrekkers uitgegaan het nie. "Rabie se
[Bolandia]-tetralogie [is] een van die deurtastendste verkennings
van die Afrikaner se herkoms en identiteit en - veral wat Die groot
anders-maak en Waar jy sterwe betref - 'n waardige bydrae tot die
"roots"-verkenning in die hedendaagse literatuur"- JC Kannemeyer.
"Die hele verwikkeldheid van ons vroee geskiedenis kristalliseer
hier. …" - Anna van Zyl, Kriterium. This novel was published in
1964 as part of a series of novels depicting the early history of
Southern Africa, and was regarded as Rabie's best novel. When the
first white farmers crossed the mountains from the Boland into the
Karoo it was the beginning of the end for the Khoikhoi people who
had lived in these parts for so long. This is the poignant story of
the decline of a once proud race.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.