Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Novels, other prose & writers
|
Buy Now
Hutspot - Reissketse, verhale, essays, praatjies (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R21
Discovery Miles 210
Other Buying Options
Seller Price
R124
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Hutspot - Reissketse, verhale, essays, praatjies (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R21
Discovery Miles 210
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Tydens die navorsing wat prof. Kannemeyer vir die biografie oor Jan
Rabie gedoen het, het hy op heelwat tekste afgekom wat Rabie in
tydskrifte gepubliseer het of as radiopraatjies of lesings gelewer
het, terwyl sommige nooit die lig gesie het nie. In hierdie bundel
word die beste daarvan bestendig. Die stukke wat opgeneem word, is
van uiteenlopende aard en verdeel in vier rubrieke. Die eerste
afdeling bevat 'n vyftal sketse waarin Rabie verslag doen van sy
reise deur Frankryk, Switserland en Italie. Hoewel hy in die
artikel oor sy reis deur Italie sy maat met die manlike
voornaamwoord aandui, is sy reisgenoot in werklikheid "die Skotse
skilderessie" Marjorie Wallace met wie hy in 1955 in die huwelik
sou tree. Die stukke in die vierde afdeling is weer almal geskryf
na Rabie se terugkeer na Suid-Afrika in 1955.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.