0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Bou 'n Rotsvaste Huwelik - Verstaan Mekaar Se Sterkpunte En Groei Nader Aan Mekaar (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R138
Discovery Miles 1 380
You Save: R22 (14%)
Bou 'n Rotsvaste Huwelik - Verstaan Mekaar Se Sterkpunte En Groei Nader Aan Mekaar (Afrikaans, Paperback): J. Evans

Bou 'n Rotsvaste Huwelik - Verstaan Mekaar Se Sterkpunte En Groei Nader Aan Mekaar (Afrikaans, Paperback)

J. Evans

 (sign in to rate)
List price R160 Loot Price R138 Discovery Miles 1 380 You Save R22 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Bou ’n rotsvaste huwelik het die mag om jou huwelik daadwerklik te verander, ongeag die huidige toestand waarin dit verkeer. Lesers kan die boek op dieselfde wyse benader as wat hulle die huwelik sou benader: Hoe meer jy insit, hoe meer sal jy uitkry.

Jy sal die stemme hoor van twee kundiges, Jimmy Evans en Allan Kelsey, wat oorspronklik van Suid-Afrika afkomstig is. Hulle spreek die algemeenste uitdagings in die huwelik en die ooreenstemmende geleenthede vir groei aan. Elke hoofstuk hanteer ’n spesifieke huweliksonderwerp deur daarna te kyk vanuit die oogpunt van ’n huwelik-kundige (Jimmy) asook vanuit die oogpunt van ’n sterkpunte-kundige (Allan). Deur hierdie twee vakgebiede saam te voeg, verskaf. Bou ’n rotsvaste huwelik ’n unieke benadering tot begrip vir jouself, jou huweliksmaat en die raaisels van die huwelik.

Om die meeste uit hierdie boek te put, sal jy en jou huweliksmaat die Clifton StrengthsFinder®-evaluasie moet doen, waarvoor daar ’n skakel na die aanlyn-weergawe in die boek is. Met jou toetsresultate in die hand en hierdie boek as handleiding, kan julle ’n vlak van intimiteit en krag in jul verhouding ervaar wat jul huwelik vir ewig sal verander.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: May 2017
Authors: J. Evans
Dimensions: 222 x 153 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 175
ISBN-13: 978-1-4153-3581-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3581-8
Barcode: 9781415335819

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners