0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Jou Beste Lewe Nou! - 7 Stappe om jou volle potensiaal te bereik (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R132
Discovery Miles 1 320
You Save: R28 (18%)
Jou Beste Lewe Nou! - 7 Stappe om jou volle potensiaal te bereik (Afrikaans, Paperback): Joel Osteen

Jou Beste Lewe Nou! - 7 Stappe om jou volle potensiaal te bereik (Afrikaans, Paperback)

Joel Osteen

 (sign in to rate)
List price R160 Loot Price R132 Discovery Miles 1 320 You Save R28 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Baie mense gaan deur die lewe met ’n swak selfbeeld, negatiwiteit en minderwaardigheidsgevoelens. Ander sien weer geluk as iets wat "eendag" met hulle sal gebeur. Waarlik gelukkige, vervulde mense is dié wat geleer het hoe om hul beste lewe nou reeds te leef.

In Jou beste lewe nou! leer jy hoe om deur hierdie negatiewe denkpatroon te breek sodat jy jou volle potensiaal kan uitleef. Die antwoord lê in ’n nuwe manier van dink oor jou lewe. Deur die volgende sewe stappe te neem, kan jy die eerste tree op die pad na ’n besondere toekoms gee: 1. Verbreed jou visie. 2. Ontwikkel ’n gesonde selfbeeld. 3. Ontdek die krag van jou woorde en denke. 4. Maak jou los van die verlede. 5. Groei deur swaarkry. 6. Leef om te gee. 7. Kies om gelukkig te wees.

Joel se bemoedigende boodskap en praktiese raad sal lesers help om die hindernisse in hul lewe te oorwin sodat hulle hul Godgegewe doel kan uitleef.

General

Imprint: Struik Christian
Country of origin: South Africa
Release date: June 2018
Authors: Joel Osteen
Dimensions: 170 x 105 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 342
ISBN-13: 978-1-4153-3937-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3937-6
Barcode: 9781415339374

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners