0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

In Die Donker Put - 'N Eerlike Kyk Na Spanning, Depressie En Uitbranding, En Hoe Om Dit Te Herken En Te Hanteer (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R70
Discovery Miles 700
You Save: R30 (30%)
In Die Donker Put - 'N Eerlike Kyk Na Spanning, Depressie En Uitbranding, En Hoe Om Dit Te Herken En Te Hanteer...

In Die Donker Put - 'N Eerlike Kyk Na Spanning, Depressie En Uitbranding, En Hoe Om Dit Te Herken En Te Hanteer (Afrikaans, Paperback)

Johan Smith

 (2 ratings, sign in to rate)
List price R100 Loot Price R70 Discovery Miles 700 You Save R30 (30%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense 'n realiteit. In die donker put bied 'n eerlike prentjie van die groot stryd. In die donker put is Johan Smith se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat ook in die donker put vasgevang is. Die verhale getuig ook van die genade, hoop en vrede wat deur Christus vir elkeen beskikbaar is. In die donker put sluit af met feite en statistieke oor depressie, en wenke en praktiese raad rondom die siekte. So bied dit hoop terwyl dit ook 'n dieper begrip sal skep vir die wat worstel met depressie.

General

Imprint: Christian Art Books
Country of origin: South Africa
Release date: September 2015
Authors: Johan Smith
Dimensions: 210 x 148 x 14mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 177
ISBN-13: 978-1-4316-1333-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1333-9
Barcode: 9781431613335

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners