0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Verskuif Jou Grense (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R164
Discovery Miles 1 640
You Save: R26 (14%)
Verskuif Jou Grense (Afrikaans, Paperback): John C. Maxwell

Verskuif Jou Grense (Afrikaans, Paperback)

John C. Maxwell

 (sign in to rate)
List price R190 Loot Price R164 Discovery Miles 1 640 You Save R26 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die nuwe boek, Verskuif jou grense, deur een van die wêreld se voorste en mees gerespekteerde leierskapghoeroes en skrywers, John C Maxwell, sal nie net die lewe van sake- en ander leiers verryk nie, maar ook dié van enigeen wat professioneel en persoonlik wil groei.

In Verskuif jou grense identifiseer Maxwell sewentien kernvermoëns. Sommige is vermoëns waaroor ons reeds beskik, soos byvoorbeeld energie, kreatiwiteit en leierskap. Ander is aspekte wat ons deur ons keuses beheer, soos ons ingesteldheid, karakter en doelgerigtheid Maxwell bestudeer en ontleed elkeen van hierdie sewentien kernvermoëns en gee duidelike en doenbare raad om jou te help om jou potensiaal in elk van hierdie kernvermoëns te laat groei. Hy help jou ook om jou kritieke kernvermoëns te identifiseer, te laat groei en aan te wend. As jy eers deur die plafon van jou vermoëns gebreek het, sal jy al hoe meer suksesvol en vervuld begin leef.

Die boek bied praktiese raad en is in drie dele verdele, wat as drie stappe aangebied word:

• Deel I – Bewustheid: Verskuif die grense van jou potensiaal

• Deel II – Potensiaal: Ontwikkel die vermoëns waaroor jy reeds beskik

• Deel III – Keuses: Doen die dinge wat jou potensiaal vlerke gee

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: May 2017
Authors: John C. Maxwell
Dimensions: 190 x 130 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 336
ISBN-13: 978-1-4153-3616-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3616-4
Barcode: 9781415336168

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners