In Geliefde rebel doen Eldredge weg met die tipiese stereotipe
sienings oor Jesus soos wat hy in Die ongetemde hart gedoen het om
waarheid oor manlikheid te openbaar. In sy gemaklike geselstrant
onthul hy die ware Jesus, wat daarvan beskuldig is dat hy misdaad
gepleeg het en twyfelagtige vriende gehad het. Hy was so 'n
kontroversiele figuur dat mense hom wou doodmaak. Maar baie ander
het hom liefgehad. Lesers word genooi om die ryk emosionele lewe
van Christus te ontdek. Eldredge help ook die lesers om te sien hoe
hulle hierdie ware Jesus kan deelmaak van hul lewens en Hom elke
dag te kan ervaar. Hierdie boek sal lesers se aanbiddingslewe
verryk en hul intieme verhouding met die ware Jesus verdiep.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!