0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Not currently available

Leer my lees (Vlak 6) 6: Tippie vra vrae (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R53
Discovery Miles 530
You Save: R17 (24%)

Leer my lees (Vlak 6) 6: Tippie vra vrae (Afrikaans, Paperback)

Jose Palmer, Reinette Lombard

Series: Tippie

 (sign in to rate)
List price R70 Loot Price R53 Discovery Miles 530 You Save R17 (24%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Lees speel-speel saam met Tippie die olifant!

Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.

Titels in die Vlak 6-reeks:

Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Series: Tippie
Authors: Jose Palmer • Reinette Lombard
Format: Paperback
Pages: 32
ISBN-13: 978-0-637-00500-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > General
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
Promotions > South African Heritage Shop > Books
LSN: 0-637-00500-7
Barcode: 9780637005005

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners