Kosmos en komete is die debuutbundel van Instagram en Facebook digter,
Kaalwoorde. Die sukses van dié jong digter op sosiale media word
toegeskryf aan haar toeganklikheid. Sy verwys na haar gedigte as
bepeinsings oor gevoelens en gebeure, aansporings om te droom, en
gedagtes wat die leser los met positiwiteit.
In hierdie bundel val die klem op reise deur verskillende landskappe –
fisies sowel as emosioneel. Kaalwoorde se gedigte is romantiese
mymeringe oor die skoonheid van eenvoudige dinge soos ’n veld vol
kosmos, sowel as drome wat soos
komete die ruimte ingestuur word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!