Schoeman het nie net elke teks in Afrikaans vertaal nie, maar
voorsien dit ook van onontbeerlike voetnotas en insiggewende
redakteursnotas waarin konteks, geskiedenis en betekenisverklarings
gegee word. Schoeman het hom veral toegespits op tekste van
plaaslike inwoners en boorlinge, eerder as die van besoekers of
reisigers, en wys in sy voorwoord daarop dat hierdie bloemlesing
dus die vroegste geskrewe letterkunde van Suid-Afrika bevat. Die
tekste (telkens deur Schoeman in Afrikaans vertaal) gee 'n beeld
van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!