Charles Oertel bevind hom in ’n netelige posisie. Hy is ’n skatryk
Vrystaatse boer en het sentimente jeens beide magte wat tydens die
Anglo-Boereoorlog slaags raak. Bothma se noukeurige navorsing oor
hierdie invloedryke man en sy nasate se lotgevalle tydens en na die
oorlog bevestig geboekstaafde kennis maar bied ook nuwe inligting.
Daarbenewens is dit ’n boeiende menslike verhaal wat die leser tot
nadenke stem. Sou dit anders verloop het as dit nie vir die oorlog
was nie? Keer die mens nie die punt van die punt van die swaard
self op sy hart nie? Punt van die swaard was in 2005 op die kortlys
vir die Louis Hiemstra-prys vir niefiksie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!