Wil jy die lewe geniet en elke dag met oorgawe leef? Elke vrou kom
soms tot stilstand en besef dat sy balans in haar lewe moet bring
te midde van al die eise wat aan haar gestel word. Hierdie skrywer
het die kuns van balans in haar besige lewe bemeester. Met hierdie
oudioboek vertel sy eerlik uit haar eie lewe, gee praktiese raad en
deel waarhede uit God se Woord sodat jy kan uitstyg bo die harwar
van jou besige dag. Gee my vlerke se 12 temas sal jou weer bewus
maak van God se plan vir jou lewe. Al wat jy hoef te doen, is om
hierdie CD te luister terwyl jy in jou motor ry of op die rekenaar
besig is en jou oop te stel vir God. Hy wil jou graag deur hierdie
oudioboek ontmoet!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!