Soms is dit moeilik om God se stem te hoor. Dit voel dalk of Hy doodstil is in daardie tye wanneer ons Hom die nodigste het. Maar wat ’n troos om te weet dat God jou nooit alleen laat nie!
Lizette Murray nooi lesers op ’n jaar lange vreugdesreis om waarlik God se teenwoordigheid en leiding te ervaar. In 366 dagstukke sal jy ontdek dat jy as God se geliefde kind niks hoef te vrees nie, selfs nie alleentye nie. Want dit is juis in sulke tye dat ’n mens die Goeie Herder se teenwoordigheid, vertroosting en leiding intens kan beleef. Hy beskerm jou altyd en is by jou, met elke tree wat jy gee.
Die Here is my Herder bevestig opnuut dat die Here hier en nou by ons is. Hy is ons enigste hoop!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!