Books > Humanities > Religion & beliefs > Aspects of religions (non-Christian) > Theology
|
Buy Now
Vreesloos gehoorsaam - 'n Keur uit Beyers Naude se preke 1939-1997 (Afrikaans, Paperback)
Price: R288
Discovery Miles 2 880
|
|
Vreesloos gehoorsaam - 'n Keur uit Beyers Naude se preke 1939-1997 (Afrikaans, Paperback)
Series: Beyers Naude centre series on public theology
(sign in to rate)
Price R288
Discovery Miles 2 880
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Vreesloos gehoorsaam verwoord 'n goue draad wat deur Naude se hele
loopbaan vleg en ook neerslag vind in sy preke, waarin hy dikwels
sy gehoor oproep om "nie te vrees nie". Reeds in sy Inleiding
eerste preek ('n Adventspreek in Desember 1939) neem hy as teksvers
Lukas 2:10, waar ons die woorde van die engel lees: "Moenie vrees
nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap
wat vir die hele volk sal wees." En in 1960, 'n waterskeidingsjaar
in Naude se lewe, die jaar van die sluipmoordaanslag op doktor
Verwoerd, die Cottesloe-beraad en die gewelddadige en noodlottige
Sharpevilleopstand teen die gehate paswette, sluit hy 'n preek oor
die tema "Gehoorsaam – Aan wie?" met die volgende persoonlike
getuienis af: "[E]k het 'n vader gehad wat ons as sy kinders geleer
het dat die mens sy grootste gehoorsaamheid altyd aan God
verskuldig is: 'n gehoorsaamheid wat getuig moet word aan Sy Woord.
'Wie Gods Woord gehoorsaam, hoef niks te vrees nie' ".
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.