Is jy ’n gelowige jong vrou wat aan die begin van jou lewensreis as
volwassene staan? Het jy dalk raad nodig oor verhoudings, jou loopbaan,
die huwelik of sommer net die lewe waar jy op hierdie opwindende nuwe
pad staan?
Mini-oordenkings vir jong vroue bied 180 kort dagstukkies wat jou
aanmoedig om voluit te lewe as die pragtige vrou wat God jou bedoel het
om te wees. Ontdek hoe jy keuses kan maak wat God verheerlik te midde
van die lewe se stampe en stote, terwyl jy ander in liefde dien en in
elke situasie geleenthede raaksien om jou geloof uit te leef.
• 184 eenkleur-bladsye.
• Sagteband.
• Kompakte grootte.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions for Young
Women.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!