Die eerste drie jaar van 'n kind se lewe is verreweg die
belangrikste onwikkelingsjare omdat dit grondliggend is aan alle
verdere ontwikkeling. Hierdie titel fokus op stimulering gedurende
hierdie kritieke tydperk, en dek onder andere die volgende: Die
leerproses volgens jou kind se potensiaal; 'n Stimulerende
omgewing; brein-, sensoriese en motoriese ontwikkeling;
liggaamsbeeld en selfbeeld; die ontwikkeling van spel; spraak- en
taalontwikkeling; perseptuele en kognitiewe ontwikkeling; emosies;
dissipline en probleemoplossing.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!