0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Alternative therapies, healing & health

Buy Now

Weefselsoute vir kinders - Babas, kleuters en tieners (Paperback, New ed) Loot Price: R79
Discovery Miles 790
You Save: R21 (21%)
  • This item is a special order that could take a long time to obtain.

Weefselsoute vir kinders - Babas, kleuters en tieners (Paperback, New ed): Margaret Roberts

Share your images

Weefselsoute vir kinders - Babas, kleuters en tieners (Paperback, New ed)

Margaret Roberts

 (sign in to rate)
List price R100 Loot Price R79 Discovery Miles 790 You Save R21 (21%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog. Vir vinnige verwysing word n tabel van kwale ingesluit. Hierdie boek is n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder.

General

Imprint: Struik Nature
Country of origin: South Africa
Release date: August 2014
Authors: Margaret Roberts
Dimensions: 210 x 150 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 144
Edition: New ed
ISBN-13: 978-1-77584-144-9
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health
Books > Health, Home & Family > Family & health > Popular medicine
Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Alternative therapies, healing & health
Books > Health, Home & Family > Family & health > Popular medicine > General
Books > Mind, Body & Spirit > Alternative therapies, healing & health
Promotions
LSN: 1-77584-144-8
Barcode: 9781775841449

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners