Books > Biography > Literary
|
Buy Now
'n Blywende Vreugde - Briewe Van Audrey Blignault (Afrikaans, Hardcover, 3de Uitgawe)
Loot Price: R48
Discovery Miles 480
Other Buying Options
Seller Price
R370
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
'n Blywende Vreugde - Briewe Van Audrey Blignault (Afrikaans, Hardcover, 3de Uitgawe)
(sign in to rate)
Loot Price R48
Discovery Miles 480
Expected to ship within 13 - 17 working days
|
Audrey Blignault is een van die heel bekendste skrywers in
Afrikaans. Vir ongeveer 50 jaar het daar gereeld nuwe boeke uit
haar pen verskyn. In 'n Blywende vreugde kan lesers vir die eerste
keer haar persoonlike briewe aan vriende, familie en mede-skrywers
lees. Sy skryf onder andere aan dr. Elize Botha, M.E.R., Hennie
Aucamp, Ernst van Heerden en W.A. de Klerk oor dinge wat haar na
aan die hart lê. Die briewe wissel van liriese aanhalings uit die
poësie tot selfspot en skaterlag-stoute rympies en grappe. Wanneer
geliefdes deur die dood weggeneem word, ontroer haar openhartige
ontboeseming. Die omslag van die boek is 'n foto van een van die
skrywer se geliefde kledingstukke. En hoe gepas, want dink jy aan
Audrey Blignault, dink jy rooi - en spesifiek aan die oulap se rooi
wat mooi maak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.