0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Education > Teaching of a specific subject

Not currently available

Best Books gegradeerde leesreeks: Leesboek 2: Gr. 1: Vlak 3 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R64
Discovery Miles 640
You Save: R10 (14%)
Best Books gegradeerde leesreeks: Leesboek 2: Gr. 1: Vlak 3 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Marina van Eeden,...

Best Books gegradeerde leesreeks: Leesboek 2: Gr. 1: Vlak 3 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)

Marina van Eeden, Zelda Vorster

Series: Best Books gegradeerde leesreeks

 (sign in to rate)
List price R74 Loot Price R64 Discovery Miles 640 You Save R10 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die skrywers van die suksesvolle Nuwe Alles-In-Een-reeks vir Graad R tot 3 bied die Best Books Gegradeerde Leesreeks aan. Die leesreeks is geskryf deur kundiges op die gebied van aanvangsonderrig en -lees. Al die skrywers het reeds ’n aantal gegradeerde leesboeke, wat in baie klaskamers gebruik word, die lig laat sien. Die reeks is ontwikkel onder die leiding van Mart Meij van wie verskeie aanvangsleesreekse met groot sukses in skole gebruik word. Oorsig van die leesreeks: Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Huistaal is vir Grondslagfase-leerders ontwikkel om die jong lesers se taalvlak te bevorder; se woordeskat uit te brei; sigwoorde te leer; se leesspoed te verbeter. Hierdie leesreeks kweek opgewondheid en maak leerders lus om te lees! Hierdie leesboeke bevat interessante en prettige temas en belangrike aanvangskennis wat die vereistes volg van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leesboeke is gegradeer volgens taalvlak – maklik na moeiliker na moeilik. Maak die Best Books Gegradeerde Leesreeks deel van u klas!

General

Imprint: Best Books
Country of origin: South Africa
Series: Best Books gegradeerde leesreeks
Release date: April 2016
Authors: Marina van Eeden • Zelda Vorster
Dimensions: 210 x 148 x 3mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-77589-725-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Social sciences > Education > Teaching of a specific subject
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
LSN: 1-77589-725-7
Barcode: 9781775897255

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners