Bestemmings is 'n kortverhaalbundel met reis as sentrale tema. In
feitlik al die verhale is daar karakters op reis – op reis na
bestemmings binne en buite hulself. Telkens kom karakters in die
vreemde tot nuwe gewaarwordinge omtrent hul bestaan. Dit is
toeganklike verhale, sprankelend en sexy, en in elke storie word jy
bekoor deur Van der Vyfer se vemoe om interessante, minsame,
hedendaagse karakters as't ware deel van die leser se vriendekring
te maak. Die bundel bied merendeels vermaak in die beste sin van
die woord, maar daar is ook enkele donkerder verhale waarin onder
meer die aanvaarding van die dood van 'n geliefde op 'n onthutsende
en literer oortuigende wyse aangeroer word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!