0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Nuwe alles-in-een: Mevrou sprinkaan se partytjie: Grootboek 6: Graad 3: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R242
Discovery Miles 2 420
You Save: R40 (14%)
Nuwe alles-in-een: Mevrou sprinkaan se partytjie: Grootboek 6: Graad 3: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans,...

Nuwe alles-in-een: Mevrou sprinkaan se partytjie: Grootboek 6: Graad 3: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Series: Nuwe alles-in-een

 (sign in to rate)
List price R282 Loot Price R242 Discovery Miles 2 420 You Save R40 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Meer oor myself” in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Series: Nuwe alles-in-een
Release date: August 2014
Authors: Mart Meij • Beatrix de Villiers
Dimensions: 420 x 297mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 16
ISBN-13: 978-1-77589-426-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-77589-426-6
Barcode: 9781775894261

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Vetplant Fairies
Ingrid De Kok, Antjie Krog Paperback R230 R182 Discovery Miles 1 820
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
KomInPas met Afrikaans: Grade 4-7 Eerste…
C. de Villiers, L. Rautenbach, … Paperback R340 R292 Discovery Miles 2 920
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3…
J. Anker, I. Lewis, … Staple bound R68 R60 Discovery Miles 600
Afrikaans+: Chop-Chop - Everything You…
Marieta Nel Paperback R250 R179 Discovery Miles 1 790
X-Kit Presteer Essensiele Verwysings…
M Peacock, R. Scheepers, … Paperback  (2)
R195 R159 Discovery Miles 1 590
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1…
J. Anker, I. Lewis, … Staple bound R303 R267 Discovery Miles 2 670
The Afrikaans Handbook and Study Guide…
Beryl Lutrin Paperback R360 R259 Discovery Miles 2 590
Afrikaans Sonder Grense - Eerste…
M. Latti, S. Gouws Paperback R168 R148 Discovery Miles 1 480
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids…
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, … Paperback R161 R49 Discovery Miles 490
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste…
M. Latti, S. Gouws, … Paperback  (2)
R150 Discovery Miles 1 500
Piekfyn Afrikaans - Graad 4 Leerderboek…
Henk Viljoen, Nelmari Smit, … Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890

See more

Partners