Die skrywers deel met genoee die geheime wat hulle oor baie jare
van klasgee en verf ontdek het. Titel bevat: nuwe idees oor kleur
en kleurvermenging; advies oor die kies van lap, ontwerpe, verf en
kleure; 'n wye reeks tegnieke wat verstaanbaar verduidelik word;
duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings vir meer as 50
projekte; oorspronklike ontwerpe waarvoor die patrone ingesluit is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!