Dit gebeur dikwels dat die mens verlang. Die verlange strek uit na
die verlede of na wat ons graag wil he in die toekoms bewaarheid
moet word. Miskien is dit die hunkering van die verlore paradys wat
ons elkeen op sy eie manier probeer herskep. Die verhale in die
bundel vind in 'n hoe mate aansluiting by hierdie algemeen menslike
eienskap. Die hersiene uitgawe van Verlore Paradyse sluit 'n wye
verskeidenheid outentieke kortverhale in: van stories oor aktuele
tienerprobleme tot komiese sketse van alledaagse gebeurtenisse. 'n
Diverse groep skrywers word ook in die bundel verteenwoordig.
Bekende skrywers soos Elsabe Steenberg, Chris Barnard en Paul C
Venter maak 'n terugkeer en word aangevul deur die nuwe stemme van
Annami Simon, Myra Scheepers en Nicolette Thabo.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!