Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en
evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van
die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes
gee, sal ʼn waardevolle geskenk wees.
• Verhelderende voetnote
• 7.8-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!