By sy geboorte het Jesus na mirre geruik, daarna lees ons weer by
die kruisiging van mirre wanneer een van die soldate dit vir Jesus
aanbied om te drink. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie
dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy dissipels
op die skuite het Hy na vis geruik, op die paaie het Hy na sweet en
stof geruik en aan die kruis het Hy na bloed geruik. Jesus ruik na
mirre en stof sal Jesus op 'n unieke aardse manier aan jou
bekendstel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!