Books > Fiction > True stories
|
Buy Now
Verhale Van Hoop - So Help Jy Jou Geliefde En Jouself (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R258
Discovery Miles 2 580
You Save: R42
(14%)
|
|
Verhale Van Hoop - So Help Jy Jou Geliefde En Jouself (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R300
Loot Price R258
Discovery Miles 2 580
You Save R42 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Kintsugi is die Japanese kunstegniek om ’n gebroke keramiekvoorwerp met
goud te herstel. Die tegniek maak ’n voorwerp mooier en meer kosbaar as
wat dit in ’n ongebroke toestand was. Met die regte ingrype kan
gebrokenheid waarde en skoonheid ontsluit. Hierdie idee is die draad
wat deur dié boek loop.
In hierdie boek maak tientalle mense van verskillende agtergronde hul
harte oop ter bemoediging en om insigte te deel.
In Suid-Afrika ly een uit ses mense aan depressie, angs en
middelafhanklikheid en tot ses miljoen aan post-traumatiese stres. Agt
duisend mense per jaar staan hul lewens aan selfdood af. Die
Covid-epidemie dryf dit verder op die spits. Lees hier vir advies. Daar
is hoop.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.