Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R241
Discovery Miles 2 410
You Save: R24
(9%)
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 12 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
List price R265
Loot Price R241
Discovery Miles 2 410
You Save R24 (9%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Hierdie 3 in 1 studiegids, wat aan die vereistes van die
KABV-kurrikulum voldoen, is ‘n topverkoper, volgepakte uitgawe wat
al die oplossings wat jy nodig het om hierdie uitdagende vak te
bemeester, bied. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en
bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge &
Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings &
handige wenke. Hierdie studiegids dek al die basiese konsepte,
wette, definisies en berekeninge wat op ‘n maklik verstaanbare
manier verduidelik word en stel leerders in staat om onafhanklik en
teen hulle tempo te vorder. Leerders kan hul wetenskaplike
vaardighede ontwikkel en hul begrip van die vak verbeter deur
sistematies deur elke onderwerp met gepaardgaande vrae te werk. Die
duidelik-uiteengesette antwoorde bied omvattende ondersteuning
regdeur die leerproses. Alhoewel Fisiese Wetenskappe ‘n uitdagende
vak is, kan topresultate in beide die KABV- en IEB finale eksamens,
met die hulp van hierdie studiegids behaal word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.