Books > Food & Drink > General cookery
|
Not currently available
Reuben kook - Terug na toentertyd (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R383
Discovery Miles 3 830
You Save: R32
(8%)
|
|
Reuben kook - Terug na toentertyd (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
List price R415
Loot Price R383
Discovery Miles 3 830
You Save R32 (8%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Geure, smake, reuke en teksture het die vermoe om jou terug te voer
na jou kinderdae, jou te laat voel soos daardie eerste keer toe jy
'n perske, lemoen of die kombinasie van gekaramelliseerde ui en
bloukaas in 'n tert geproe het. Reuben Riffel, 'n 34-jarige
Suid-Afrikaanse sensasie, het in die nederige Groendal grootgeword
en is tans een van die land se beste sjefs. Sy restaurant,
Reuben's, le in die hartjie van Suid-Afrikaanse wynland,
Franschhoek, 'n pragtige dorp wat vinnig bekendheid verwerf as een
van die wereld se voorste kos- en wynbestemmings.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.