Books > Christianity > Christian life & practice
|
Not currently available
Beter Pa, Ouliker Seun - Sorg Dat Jou Seun 'n Man Uit Een Stuk Word (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R159
Discovery Miles 1 590
|
|
Beter Pa, Ouliker Seun - Sorg Dat Jou Seun 'n Man Uit Een Stuk Word (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R159
Discovery Miles 1 590
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Die verhouding tussen pa en seun is iets besonders. 'n Pa het 'n
besondere verantwoordelikheid om voortdurend die vaardigheid aan
hulle seuns oor te dra om mans met integriteit te word. Dit het nie
soseer te doen met watter soort ouer jy is nie, maar met watter
soort mens jy is. In hierdie titel wys Rick Johnson hoe jy met jou
seun oor belangrike sake kan gesels, hoe jy 'n vertrouensverhouding
met hom kan skep en die tien algemeenste foute van pa's kan vermy.
Hierdie titel sal jou help om die soort pa te wees wat God jou
bedoel het om te wees – en so kan jou seun ontwikkel in die man
waarop jy trots sal wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.