Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en
Peuters wat in 2015 verskyn het. Met sy prettige volkleur-illustrasies bied dit ’n
keurversameling verse spesiaal saamgestel vir drie- tot vyfjariges. Digby 400
rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van klein
kinders se leefwęreld – in heerlike, maklike, sprankelende Afrikaans. Aangesien
die bundel sorgvuldig beplan is om aan nasionale opvoedkundige vereistes te
voldoen, vorm dit ’n onmisbare hulpmiddel vir opvoeders en versorgers in
speelskole, met ’n nuttige gebruiksgids agter ingesluit. Rympies vir Kleintjies en
Kleuters sal egter ook tuis wees in elke huis – om nie te praat van kuiertyd by
Ouma en Oupa nie!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Wed, 31 Aug 2022 | Review
by: Elmarie T.
Best gift for my grandson!! :)
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)