'n Fortuinverteller trek oorkant die straat van Otto en tannie
Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt
gebeur. Harry die Grieselgryper vind uit dat 'n poltergees die
vrou se huis oorgeneem het! Dit is 'n baie gevaarlike soort
spook en Grieselgrypers is hulpeloos teen hulle. Otto en Harry
moet 'n spesiale eenheid van die SBI inroep: die
spookmeesters. Maar dit lyk nie of die ouens hulle regtig wil
help nie . . .
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!