![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > Horror & ghost stories, chillers
Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding van ’n gesoute bibliotekaresse se vreugde oor kinders wat ’n ou hardebandbundel met Langenhoven se spookstories uit die volwasse afdeling smokkel om in die kinderafdeling voos te lees. Die spookverhale is versigtig uitgekies en hervertel deur Wendy Maartens om by die oorspronklike teks aan te sluit, en terselfdertyd ook tot die kind van vandag te spreek.
Following the first year of his apprenticeship as an Arena 13 combatant, Leif seeks information from his late father's people. There he learns more about the man, who was the greatest arena fighter ever seen. The man who came so close to destroying the demon Hob, but paid a terrible price for every victory. Leif returns to the fighting floor with a renewed hunger for revenge. But can he remain focused on his training as his passion for his master's daughter, Kwin, grows? And will his place in his master's greater plan help or hinder him in his personal mission to defeat Hob in a fight to the death? The second instalment in the legend of ARENA 13. Books in the series 1: ARENA 13 2: ARENA 13: THE PREY
Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde
spanningskrywers is met hierdie lekker omnibus wat twee van sy
gewildste verhale bevat. In Die speletjie laai Wouter 'n dodelike
rekenaarspeletjie af . . . Noudat die speletjie sy naam het, en mense
begin sterf, is daar net een uitweg: speel, of word die volgende
slagoffer. In Die vrou met die pers oog moet Chris en Martie in hul
nuwe skool aanpas. Maar hul nuwe maats is vreemd en die
biblioteekjuffrou het ’n donker geheim . . .
Ná ’n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een
reël: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe
bring – ’n antieke harlekynpop – word Werner se
ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net ’n onskuldige
speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur.
Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig
– voordat die nagmerrie permanent word.
Van ’n teddiebeer wat lewend word, tot ’n snotmonster wat ’n koshuis terroriseer en ’n spookmeisie wat in die middel van die nag in jou oor fluister. Hierdie bundel bevat 11 naelkou-lekker kortverhale deur twee skrywers wat presiés weet hoe om al die hare op jou kop regop te laat staan. Die laaste storie is boonop ekstra spannend en onvoorspelbaar, aangesien dit as ’n aflosverhaal geskryf is – een hoofstuk elk, afwisselend deur hierdie twee grilverhaal-meesters.
Meka is used to death. After all, it's the family business.
Dennis verhuis saam met sy ouers na 'n afgeleë padstal in die
Drakensberge. Die eienaar hou 'n unieke klompie diere op die plaas aan
- maar die vreemdste van almal is 'n grys wolf genaamd
Bruno. Wanneer die buurman se alpakkas dood gevind word, is daar
gerugte van 'n "Wolfmens". En dan ontdek hy 'n ou selfoon in sy
kamer met 'n ysige boodskap. Hy moet die waarheid ontrafel voordat
wat ook al in die donker skuil nog 'n slagoffer eis . . .
In the luscious, dark conclusion to the series that began with One Dark
Window, Elspeth must face the consequences of what she's wrought -
perfect for readers of Hannah Whitten's For the Wolf and A Court of
Thorns and Roses.
By night, Finn has horrible nightmares. By day, they come TRUE! A gripping horror story for readers of 10 and over. Finnegan Quick is haunted by nightmares. They’re so bad, he’s terrified of going to sleep. Because Finn’s dreams change the waking world too. He’s already lost his mum, his dad, his dog, even his shadow. And now they’re coming for his gran, the only family he’s got left. Then a mysterious girl starts appearing in his dreams, helping Finn fight back against the creatures in his nightly adventures. On the first day of the new term, she turns up at school, right there in real life, in the lunch queue! Cass tells Finn that she has come to solve the mystery of Finn’s missing parents. Together with Finn’s geeky best friend Squid, they travel through the nightmare world, battling goblins, ghosts and zombies. Finn, Cass and Squid are a sparky, wise-cracking trio, but even together, can they prove to be a match for the creatures of the night? If Finnegan Quick is to save the people he cares about most, he has to remember the lesson his gran has been teaching him all his life. He must learn to face his fears – or be destroyed by them! A creepily brilliant read for fans of Jennifer Killick and other horror stories.
ELSPETH NEEDS A MONSTER. THE MONSTER MIGHT BE HER.
Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .
A dark, intoxicating and unputdownable thriller, simmering with atmosphere Chloe has always dreamed of becoming a bestselling writer. Then she meets enigmatic influencer Clara Holland, and at last, Chloe has something to write about. They bond instantly, and Chloe moves into Clara’s mansion. But as Clara’s fame skyrockets, she starts behaving strangely, hosting increasingly wild parties, complete with bonfire rituals and moonlit river baptisms. Clara opens up her home to other girls desperate to live like her. The media call it a cult, and soon Chloe begins to hear unsettling rumours from Clara's past. After one spectacular party, a girl goes missing and the rumours take on a sinister new meaning. If Chloe can’t escape Clara’s influence, she may be next … THE GOLDENS is about to become your newest obsession.
Daniel weier om te glo wat almal sê: dat hy ’n skelm is, nes sy pa . . . Wanneer hy egter ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die rykman Robert Stanford se plaas. Hy maak kennis met Malgas, ’n visser wat in die kliphuis bokant die melkhoutbos woon, en Gertjie, die diensmeisie wat die venynige juffrou Caitlin in haar rolstoel versorg. Maar wie is die vreemde ou vrou wat saam met die strandjutwolf langs die see verskyn? En waarom tree Caitlin so boosaardig op, terwyl sy vrees dat die Seevrou haar gaan kom haal? Hou dit dalk verband met die wrak van die slaweskip wat daar op die rotse geloop het? ’n Spannende historiese jeugroman wat tegelykertyd fantasie, avontuur en spookverhaal is.
The bone-shaking new trilogy continues – the latest adventure in the
bestselling Skulduggery Pleasant series
Welcome to the FAYZ! The first bookin the bestselling cult YA series that Stephen King calls a ‘driving, torrential narrative’. In the blink of an eye all the adults disappear in a small town in southern California and no one knows why. Cut off from the outside world, those that are left are trapped, and there’s no help on the way. Sam Temple and his friends must do all they can to survive. Chaos rules the streets. Gangs begin to form. Sides are chosen – strong or weak. Cruel or humane. And then there are those who begin to develop powers … The GONE series is Lord of the Flies for the 21st century. In turns breathtaking, harrowing, and utterly terrifying. Its complex characters and moral dilemmas will delight fans of The Hunger Games, Divergent and The Maze Runner. This is dystopian fiction at its best.
Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ’n donker wese in die berge tee en ontdek dat hulle nog altyd bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit . . . |
You may like...
|