Gabriel skrik wakker in ’n donker kelder in ’n vreemde stad, sonder enige
herinnering van hoe hy daar gekom het. Al wat hy weet is sy naam en dat hy in
Amsterdam woon. Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die
VOC se ou halfwegstasie – en in die begrafplaas is ’n graf met sy naam en
geboortedatum op. ’n Pragtige slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit te
vind wie hy werklik is. Sy potloodsketse bring visioene van ’n Khoi seun en ’n
vreemde klip. En Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed . . .
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!