Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > Horror & ghost stories, chillers
|
Buy Now
Raaiselsee (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R211
Discovery Miles 2 110
You Save: R14
(6%)
|
|
Raaiselsee (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R225
Loot Price R211
Discovery Miles 2 110
You Save R14 (6%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Daniel weier om te glo wat almal sê: dat hy ’n skelm is, nes sy pa . . .
Wanneer hy egter ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai
raaksien en besluit om haar pêrelhangertjie te steel, beland hy
onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai en die
rykman Robert Stanford se plaas. Hy maak kennis met Malgas, ’n
visser wat in die kliphuis bokant die melkhoutbos woon, en Gertjie,
die diensmeisie wat die venynige juffrou Caitlin in haar rolstoel
versorg. Maar wie is die vreemde ou vrou wat saam met die
strandjutwolf langs die see verskyn? En waarom tree Caitlin so
boosaardig op, terwyl sy vrees dat die Seevrou haar gaan kom haal?
Hou dit dalk verband met die wrak van die slaweskip wat daar op die
rotse geloop het? ’n Spannende historiese jeugroman wat
tegelykertyd fantasie, avontuur en spookverhaal is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.